PROFIEL

Monitor 24 het in 2000 in Nigel begin as n klein sekuriteits besigheid wat huise met 24 uur patrollies gediens het.

Daar is 'n behoefte gesien om met nuwe tegnologie 'n meer gevorderde sekuriteits diens te lewer. 'n Volledige beheerkamer,toegerus met die nuutste tegnologie is opgerig, twee patrollie voertuie is bekom.

Monitor 24 het van daar gegroei tot meer as 300 kliente en ook elf (11) wagposte met 18 personeellede. Uitbreiding na areas in Dunnottar is ook in aanvang.

Monitor 24 met sy goed opgeleide personeel streef daarna om sy kliente by te staan in enige nood situasie. Ons maak ook net gebruik van personeel wat PSIRA geregistreer is.

Monitor 24 maak ook seker dat sy werknemers volgens wet besoldig word.

Daar is ook gevestigde kommunikasie kanale tussen monitor 24 die SAP en Metro Polisie. Bystand word ook aan ons verleen deur Parkland Life Support vir enige mediese ongevalle, beserings en ongelukke.

 



DIENSTE / SERVICES


Monitering en Gewapende Reaksie / Monitoring and Armed Response

CCTV / CCTV

Alarm Sisteme en Installering / Alarm Systems and Installations

GSM Monitering / GSM Monitoring

Sekuriteitswagte / Security Guards

________________________________________________________

BEHEERKAMER / CONTROL ROOM



 Well trained operators to help you
 in any emergency (24 hours)

 PSIRA registered

 FOX RADIO SYSTEMS

 GSM SYSTEMS




________________________________________________________

SEKURITEITSWAGTE / SECURITY GUARDS

Alle wagte is PSIRA geregistreer en deur sap uitgeklaar



ARMED REACTION / GEWAPENDE REAKSIE


Voertuie is ten volle toegerus vir die doel van gewapende reaksie

REAKSIE PERSONEEL: PSIRA geregistreer
Bevoegdheids Sertifikate vir vuurwapen hantering



_________________________________________________________

VERWYSINGS / REFERENCES

Ons doen diens by volgende wagposte wat gekontak kan word vir verwysings:

LIANRU GALVANIZERS MNR PIENAAR 011 814 3080

CHECHISA ENGINEERING LALLIE 011 814 1630

FERRYVALE SPAR NIGEL JIMMY 082 395 6561

KFC SHOPRITE SENTRUM JACQUES 082 412 0603

KFC ANGELO MALL JACQUES 082 412 0603

NIC BOTTARI MOTORS NICOLOU 011 814 8181

COROBRIK

MATERIAL HANDLING SYSTEMS JP 011 814 6451

GALAXIAS SHOPPING SENTRUM JOEY 011 814 2570

CHECKOUT NIGEL ANVER 017 638 0622
 
 

 

2010 Monitor 24 - Designed and Hosted by Bacchus International - All Rights Reserved